Fair
  • Fair
  • Temperature: 18 °C

CURRENT PR & MARKETING CAMPAIGN

Blog - Galleries & Museums

Share

US Woordfees 2017 weer eens 'n reuse sukses!!!

US Woordfeess 2017 weer eens 'n enorme sukses!

30 March 2017
US Woordfees 2017 weer eens 'n enorme sukses! US Woordfeess 2017 was weer eens 'n enorme sukses - kaartjieverkope het met 12% gegroei!Lees meer oor wat Saartjie Botha gesê het, soos in Die Burger van 16 Maart 2017, sien hierbo aangeheg, aangehaal! Volgens Annemarie Ferns, die Uitvoerende Hoof van Stellenbosch 360 Toerisme, is die Woordfees inderdaad een van die groot jaarlikse toerisme-trekpleisters wat die streek bied. Sy het bygevoeg, "......
US Woordfees 2017 weer eens 'n reuse sukses!!!

US Woordfeess 2017 weer eens 'n enorme sukses!

30 March 2017
  US Woordfees 2017 weer eens 'n enorme sukses! US Woordfeess 2017 was weer eens 'n enorme sukses - kaartjieverkope het met 12% gegroei!Lees meer oor wat Saartjie Botha gesê het, soos in Die Burger van 16 Maart 2017, sien hierby, aangehaal! Volgens Annemarie Ferns, die Uitvoerende Hoof van Stellenbosch 360 Toerisme, is die Woordfees inderdaad een van die groot jaarlikse toerisme-trekpleisters wat die streek bied. Sy het bygevoeg, "... omdat die...
Stellenbosch Wine Routes becomes a triple champion

Stellenbosch Wine Routes becomes a triple champion

8 February 2017
The Stellenbosch Wine Routes organisation has again been singled out from its peers in leading wine regions of the world. Having claimed titles in 2014 and 2015, Stellenbosch Wine Routes was again named winner of the category for Best Promotional Body in the competition organised by the respected journal, Drinks International. The award recognises Stellenbosch Wine Routes for its commitment and excellence. The judges paid particular attention...
Toerisme na Stellenbosch groei sterk!

Toerisme na Stellenbosch groei sterk!

24 January 2017
Toerismegroei na Stellenbosch bly sterk Die sterk groei in toerisme na Stellenbosch en omgewing wat kenmerkend geword het van die streek die afgelope vyf jaar, het verdere momentum gedurende die huidige toerismeseisoen gekry. Volgens meeste gesprekke wat Eikestadnuus met verskeie woordvoerders in hierdie bedryf gevoer het, is groeisyfers van tussen 12% tot 15% en selfs hoër vergeleke met die rekordsyfers van 2015 behaal. Volgens Annemarie Ferns...
USA Trade Visit

Stellenbosch Trade Visit to USA ‘a huge success’

17 October 2016
Caption: Above on left CEO Annemarie Ferns sharing a lighter moment with Bangu Masisi, President of SA Tourism in New York. On right Annemarie Ferns with Yvette de Vries, President of APTA, and Riël Meynhardt, of STB 360 and owner of Evergreen Manor and Spa. Stellenbosch Trade Visit to USA ‘a huge success’ After returning from the USA end September and having seen and promoted brand #Stellenbosch as a preferred global tourist destination to some...
Stellenbosch 360's AGM 2016

CEO optimistic at Stellenbosch 360's AGM

9 September 2016
          STELLENBOSCH IS A ‘SMART’ TOWN WITH ‘SMART’ PEOPLE At Stellenbosch 360’s AGM held on the 1st September at Spier wine estate,  CEO Annemarie Ferns expressed her delight at  the excellent growth of 17,3% in walk-ins at the Visitor’s Centre the previous year, affirming that this positive tendency continued by 7% during the first six months of 2016 with the high-season period still ahead. From January to June this year, accommodation...
What makes Stellenbosch Unique?

Stellenbosch 360 gee sterk ondersteuning aan US Woordfees 2016

2 March 2016
Wat maak Stellenbosch uniek? Die plaaslike dames gesels al lank hieroor! Stellenbosch 360 gee sterk ondersteuning aan US Woordfees 2016 Volgens Annemarie Ferns, Uitvoerende Hoof van Stellenbosch 360 as amptelike toerisme-organisasie van Stellenbosch, neem die US Woordfees ‘n onmisbare plek op Stellenbosch se Jaarkalender in. “Die aard en omvang van dit wat die US Woordfees jaarliks na Stellenbosch bring, kan amper nie in rand en sent gemeet word...
Stellenbosch art in the making

Last Thursdays Programme for 26 November 2015

25 November 2015
Dear Art Lovers, Locals and Visitors/Beste Kunsliefhebbers, Dorpenaars en Besoekers   Last Thursdays - 26 November 17:00-20:00   It is going to be a happening in central Stellenbosch this Thursday! The Last Thursdays art project is offering guided art tours of local galleries in central Stellenbosch, with music and entertainment by local artists and bands on virtually every street corner, and shops will be open till late. First tour departs...

Pages

Stellenbosch 360

Friends of Stellenbosch

Contact

E: info@stellenbosch360.co.za
T: +27 (0)21 883 3584
F: +27 (0)21 882 9550

Information Office:
36 Market Steet
Stellenbosch, 7600