Clear sky
  • Clear sky
  • Temperature: 21 °C

CURRENT PR & MARKETING CAMPAIGN

VERSIER! Praktiese werkswinkel met Martjie Malan

Huis Horison nooi u na “VERSIER!”, ‘n bak-ervaring aangebied deur Martjie Malan, waar jy alles kan kom leer van versier van koekies en kolwyntjies (cupcakes). In hierdie praktiese werkswinkel van 09:00 – 12:00, onthul Martjie al haar wenke en geheime van versiertegnieke, versiersels en toerusting. Nooi jou vriendinne om saam in hierdie heerlike ervaring te deel. Kaartjies kos R480. Kontak Lauren by projekte@huishorison.org.za of 021 887 5080. Martjie Malan is bekend vir haar betrokkenheid by Koekedoor, en haar kookboek “Bakgeheime”.
RSVP voor of op Dinsdag 4 Junie

Information

No events for this category or date selection...

Contact

Website: Website
Telephone: 021 887 5080
Address:
1 Patrys Street, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch Use the Second (Back) Entrance
Stellenbosch
South Africa
ZA

Stellenbosch 360

Friends of Stellenbosch

Contact

E: info@stellenbosch360.co.za
T: +27 (0)21 883 3584
F: +27 (0)21 882 9550

Information Office:
36 Market Steet
Stellenbosch, 7600