Scattered clouds
  • Scattered clouds
  • Temperature: 17 °C

Advertisement

US Woordfeess 2017 weer eens 'n enorme sukses!

Share

30 March 2017
US Woordfees 2017 weer eens 'n reuse sukses!!!

US Woordfees 2017 weer eens 'n enorme sukses!

US Woordfeess 2017 was weer eens 'n enorme sukses - kaartjieverkope het met 12% gegroei!
Lees meer oor wat Saartjie Botha gesê het, soos in Die Burger van 16 Maart 2017, sien hierbo aangeheg, aangehaal!


Volgens Annemarie Ferns, die Uitvoerende Hoof van Stellenbosch 360 Toerisme, is die Woordfees inderdaad een van die groot jaarlikse toerisme-trekpleisters wat die streek bied. Sy het bygevoeg, "... omdat die kunste geen grense ken nie, is daar ook 'n groeiende buitelandse belangstelling in die Fees ondervind, veral uit België, Nederland, Duitsland, die VK en selfs die VSA. Vanjaar is daar ook met groot sukses vertonings in Kayamandi Stellenbosch aangebied waar ook kultuureie Afrika-kos en -kuns met heerlike Stellenbosse wyne gekombineer is."
#besoekStellenbosch #visitStellenbosch Stellenbosch University

Stellenbosch 360

Friends of Stellenbosch

Contact

E: info@stellenbosch360.co.za
T: +27 (0)21 883 3584
F: +27 (0)21 882 9550

Information Office:
36 Market Steet
Stellenbosch, 7600